SSSSWEM

IMG_2002b

Ssswem ssssssaam met my,

ssswem sssssaam -

verssssssssigtig nou, verssssssig-tig.

Ek ssssal eersss ssssuutjies wegsssak

in onsss twee-sssy ssssspieEl,

ietssss op die bodem

moet ek gou gaan bEre.

Ssssal jy assseblief

net sssso nou en dan

en wan en an

al te versssssssssig-tig

‘n sssspaan laat ssssak

dat ek mag onthou

wat isss waar en wat isss waansssin.

Versssssigtig nou, versssssig-tig

want sssssssssink of ssssplinter

mag hierdie sssuiwer sssspieEl

verssssseker

nie.

~ deur idiwidi op 8 February 2008.

6 Responses to “SSSSWEM”

  1. Ssssspiekeries geskryf!

  2. SSSSSSSolank jy sssssswem, sssssal jy nie sssssink nie… SSSSterkte!!!

  3. Wanneer helderheid deurbreek,kan niks dit laat sink of versplinter nie. Dit mag onwerklik voel. Maar dit gaan nie hier oor voel nie naar oor die nugterheid van n keuse deur die wil.
    Die spieEl, multidimensioneel, verwar maklik. Onthou net waar JY staan….dit is die vastepunt.

  4. foto’s met simmetriese weerkaantsings in water is altyd so indrukwekkend. (net soos ook sensasionele sonsonderange)
    die esssssss klanke in die skryfsel maak die leeservaring amper so heerlik soos die koelgeit van ‘n skelm skinny dipping sessie.

  5. Net toe jy gedink het jy sak alleen weg, voel jy die bekende tekstuur van die spaan tussen jou vingers. Ek isssss hier…

  6. Ek hou baie hiervan.

Leave a Reply