Verskonings, verskonings

Ek was weer lank weg. My verskoning? 

Ek het ‘n huis gebou, so los my uit.

‘n Woord is vasgemessel tussen elke baksteen. Dalk gaan bou ek môre nog ‘n huis ver van hier, wie weet. Maar vandag is ek tuis. Dis al wat ek nou het om te bied. 

Image

Advertisements

Los 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s